Posted on

Landbouweekblad: Eiendom: Neem dié koste in ag

Die meeste mense is onbewus van al die koste wat verband hou met die oordrag van eiendom, totdat die rekening daar aankom. Dan is dit a groot skok. André Eloff ondersoek dié onderwerp in Landbouweekblad.

André is ‘n regs-en-sakekonsultant by Business and Legal Consultants en is lid van FISA.

Lees die stuk hier.