Posted on

Radio Kansel – Onderhoud oor bestorwe boedels

Angelique Visser, die voorsitster van FISA, gesels met Wynand van Radio Kansel oor boedelbeplanning in die algemeen. Die onderhoud sal sowat ‘n paar minute duur, en ons moedig FISA lede aan om in te skakel vir hierdie insiggewende gesprek!

FISA ONDERHOUDE 2