Posted on

Rapport: Dood en taks – saam is dit nie so seker

Nico van Gijsen skryf hierdie week in Rapport oor dood en taks – amper almal ken die ou gesegde dat die enigste sekerhede dood en taks is. Maar, as jy die twee saam in een hoed gooi, wemel dit van onsekerhede, mites en soms sommer onwaarhede.

Dis eintlik die boedel wat vir die belasting instaan, nie die erfgenaam nie. Nico verduidelik dus wanneer en waar boedelbelasting gehef word. Lees hier.

Nico is ‘n lid van FISA en besturende direkteur van Finlac.