Posted on

Rapport: Jou aftrede begin ná deeglike beplanning

Nico van Gijsen skryf oor aftrede in hierdie week se uitgawe van Rapport. Dis baie belangrik om vroeg te begin spaar, om voordeel te trek uit “tyd in die mark” – maar dis ook nooit te laat om te begin spaar nie. Die belangrikste is om deeglik te beplan.

Nico is ‘n lid van FISA en besturende direkteur van Finlac.

Lees hier.

(Nico neem deel by die Everest Wealth Lewe Plus Ekspo in Pretoria op Sondag 11 Junie (by The Maslow, Time Square), in samewerking met Rapport, Beeld en Netwerk24.  Ingesluit in die program is ‘n bespreking tussen Nico end Riana de Lange, senior sakeverslaggewer, oor verblyf ná aftrede.)