‘n Egskeiding kan enigeen tref. Vroue moet voorbereid wees op die moontlikheid deur te sorg dat hulle finansieel sterk genoeg is om hulle lewens sonder eggenoot te kan voortsit.
Helen Ueckermann praat hieroor met Angelique Visser, voorsitter van die Fidusiêre Instituut van Suid-Afrika.
Luister gerus na die onderhoud hier.