Posted on

Veeplaas: Kan mense met bloed op hul hande erf?

Rynoe Smith, lid van FISA, FPSA® en PSG Wealth-Adviseur, bespreek die regsbeginsel van ‘die bloedige hand’ – dat persone wat die dood van ‘n ander veroorsaak het, hetsy opsetlik of nalatig – nie van daardie persoon mag erf nie. Hy verwys na bekende historiese asook meer onlangse Suid-Afrikaanse hofsake waar hierdie beginsel toegepas is.

Lees die stuk hier.