Posted on

Landbouweekblad: Boedelbeplanning meer as net ‘n polis

André Eloff en AJ du Plooy skryf oor boedelbeplanning in Landbouweekblad.

Die begrip boedelbeplanning beteken vir baie mense bloot die uitneem van lewenspolisse. Dit gaan egter oor veel meer. Sorg dus dat jou finansiële adviseur ‘n holistiese boedelplan opstel.

Lees hier.

André Eloff (lid van FISA) en AJ du Plooy is boedelbeplanners by Business & Legal Consultants (Edms) Bpk.