You are here: Home » Latest News » News » Landbouweekblad: Boedelkoste, belasting en ander dilemmas by afsterwe

Landbouweekblad: Boedelkoste, belasting en ander dilemmas by afsterwe

In hierdie se uitgawe van Landbouweekblad pak André Eloff en AJ du Plooy die koste van dood uit – watter uitgawes jou geliefdes kan verwag om aan te gaan en ook boedelbelasting. Doen die regte ding en beplan vooruit sodat finansiële sake vlot kan verloop op ‘n tyd wanneer jou gesin oor jou dood sal treur.

Lees hier.

André Eloff (lid van FISA) en AJ du Plooy (BJuris, ATC) is boedelbeplanners by Business & Legal Consultants.

Recent Posts