Posted on

Landbouweekblad – Geldbeplanning: Trustees het altyd pligte

Nico van Gijsen skryf vir Landbouweekblad en hy is ‘n lid van FISA en besturende direkteur van Finlac.

Sodra bates na ‘n trust toe oorgedra is, behoort dit aan die trust, byvoorbeeld ‘n familietrust, en nie meer aan die eienaar nie. Gevolglik kan hy dan nie meer met daardie bates handle soos voorheen nie, al is hy dalk ook ‘n trustee. Verbrekings van die reel kan tot baie probleme lei.

Lees die volle artikel hier.