Posted on

Landbouweekblad: Niemand het ‘n reg om te erf nie

Nico van Gijsen skryf in Landbouweekblad oor die regs-situasie in Suid Afrika met betrekking tot erfnis. In sy omswerwinge tussen kliënte kry hy die indruk dat sommige naasbestaandes verwag om te erf, asof dit hul geboortereg is. Maar niemand het eintlik ‘n reg om te erf nie.

Nico is ‘n lid van FISA en besturende direkteur van Finlac.

Lees die stuk hier.