Posted on

Landbouweekblad – Siektedekking en jou boedel

Al hoe meer Suid-Afrikaners eis van hul versekeraars vir gevreesde siekte en trauma. Hoe beïnvloed dit jou boedelbeplanning? Lees wat sê Johan Brandt in Landbouweekblad.

Johan is ‘n lid van FISA en ‘n regs- en-sakekonsultant verbonde aan Allegiance Consulting (Edms.) Bpk.

Lees die artikel hier.