Posted on

Landbouweekblad: Skuif só bates en geld

Johan Brandt debatteer die hou van bates in ‘n trust, in Landbouweekblad. Hy toon dat as ‘n mens geld of bates in ‘n trust oordra is daar altyd belasting- en ander gevolge.

Johan is ‘n lid van FISA en ‘n regs- en sakekonsultant verbonde aan Allegiance Consulting.

Lees die artikel hier.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *