Na die gedenkdiens van ‘n afgestorwe geliefde begin die groot taak om die boedelbereddering aan die gang te kry. Dis noodsaaklik dat jy die nodige dokumentasie onmiddelik kan kry as jy dit nodig net.
André Eloff en AJ du Plooy bespreek dié onderwerp in Landbouweekblad. Hulle verskaf ‘n nuttige lys van die tipe dokumente wat benodig word, die proses van registrasie van die boedel, en hoe om digitale bates te hanteer.
Lees die artikel hier.
André is lid van FISA; hy asook AJ du Plooy is boedelbeplanners by Business & Legal Consultants.