Posted on

Landbouweekblad: Sorg liewer uit boedel vir gade

“Dit sal goed wees as meer mense aandag gee aan boedelbeplanning en regverdig voorsiening maak vir hul naasbestaandes. Soos ek na dinge kyk, loop gans te veel gevalle uit op ‘n onsmaaklike geveg tussen partye. Geld het nie brieke nie”, sê Nico van Gijsen in die nuutste uitgawe van Landbouweekblad.

Nico is lid van FISA en besturende direkteur van Finlac.

Lees die stuk hier.