You are here: Home » Latest News » News » Landbouweekblad: Wanneer die dood intree

Landbouweekblad: Wanneer die dood intree

André Eloff, boedelbeplanner by Business & Legal Consultants en lid van FISA, beklemtoon dat boedelbeplanning ’n noodsaaklike deel van finansiële beplanning is. Hy sê families moet vooraf weet waar belangrike dokumente, testamente, polisse en bankbesonderhede gehou word, en dat die boedel binne 14 dae aangemeld moet word.

André waarsku dat bankrekeninge ná ’n sterfte gevries kan word en voldoende kontant moet beskikbaar wees vir onmiddellike uitgawes. Hy beveel aan dat boedelplanne gereeld hersien word.

Lees hier.

Recent Posts