Posted on

Landbouweekblad: Wenke vir elke gesin

Geldbeplanning: Terwyl ‘n mens leef, hard werk and speel, dink jy nie genoeg aan jou oudag nie en glad nie aan doodgaan nie. Tog is dit noodsaaklik om daarvoor te beplan. André Eloff gee ‘n paar wenke.

André is ‘n lid van FISA en ‘n regs- en sakekonsultant by Business and Legal Consultants.

Lees die stuk hier.