Posted on

Rapport: Aftrede: Om reg te beplan

Nico van Gijsen skryf hierdie week vir Rapport oor aftrede-beplanning. Hy meen hoe belangrik dit is om vroeg spaar te begin.

Nico is ‘n lid van FISA en besturende direkteur van Finlac.

Lees die artikel hier.

 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *