You are here: Home » Latest News » News » Rapport: Alles oor lewende annuïteite

Rapport: Alles oor lewende annuïteite

Nico van Gijsen skryf vandeesweek oor lewende annuïteite na aanleiding van ‘n lesersvraag. Nico gee ‘n opsomming van die belangrikste dinge om te weet onder die opskrifte van:

  • Sogenaamde verpligte geld (teenoor diskresionêre geld – jou eie spaargeld)
  • Wanneer kan jy lewende annuïteit koop?
  • Hoeveel pensioen kan jy kry?
  • Hoe werk belasting?
  • Wat gebeur by dood?

Onder “Nog Raad” kyk Nico weereens na kapitaalwinsbelasting; hierdie week hoe om KWB te bereken op bates wat verkry is voor die koms van KWB in 2001.

Lees die stuk hier.

Nico is lid van FISA en besturende direkteur van Finlac.

Recent Posts