You are here: Home » Latest News » News » Rapport: Belê só vir die kleinkinders

Rapport: Belê só vir die kleinkinders

Baie grootouers dink aan die toekomstige finansiële welstand van hul kleinkinders en dit is goed en wel. Maar nog beter – probeer eerder om die kleinkind aan te moedig om sy of haar eie spaarplan te begin. Stel ‘n doelwit.

Jy wil byvoorbeeld graag jou kleinkind help spaar om later sy of haar tersiêre studies te kan finansier. Nou het jy ‘n doelwit en kan van daar af ‘n finansiële strategie skep. Nico kyk ook na ander opsies, insluitend polisse.

Onder “Nog Raad” herinner hy lesers hoe belangrik dit is om die fynskrif te lees voordat enige kontrak onderteken word.

Lees hier.

Nico is lid van FISA en besturende direkteur van Finlac.

Recent Posts