In hierdie week se Rapport skryf Nico van Gijsen oor aftrede – die onvermydelike waaroor mens moet dink en beplan, of jy nou daarvan hou of nie. Begin vroegtydig beplan en stel jouself en jou gade so ver moontlik voor jou kinders.
Onder Nog Raad verduidelik Nico wie bevoeg is om ‘n testament op te stel.
Lees die stuk hier.
Nico is lid van FISA en besturende direkteur van Finlac.