Posted on

Rapport: Beplan só vir sorgvrye aftrede

Aftrede lui ‘n nuwe tydperk in ‘n mens se lewe in. Niks is dieselfde nie. Nico van Gisjen bespreek dié tema in die nuutste uitgawe van Rapport. ‘n Bietjie dinkwerk en ‘n positiewe uitkyk beteken baie!

Nico is lid van FISA en besturende direkteur van Finlac.

Lees meer hier.