Posted on

Rapport: Beplan vir gevreesde siektes

In hierdie week se Rapport skryf Nico van Gijsen oor beskerming teen gevreesde siektes. Hy meen beskerming is a moet, en jy moet jou gesondheid en finansiële welvaart aan spesialiste oorlaat. Gaan gereeld vir mediese toetse en pasop vir lae premies.

Onder “Nog raad” herinner Nico lesers om betyds in hulle belastingvrye spaarrekeninge te belê.

Lees hier.

Nico is lid van FISA en besturende direkteur van Finlac.