Posted on

Rapport: Beraam ‘n geldplan reg vir jóú

Nico van Gijsen skryf in hierdie week se uitgawe van Rapport oor ‘n geldplan, vir beide mans en vrouens.Spesifiek vir vroue beklemtoon hy die belangrikheid om nie skaam te wees nie en vir jou eie finansiële neseier te sorg.

Nico is lid van FISA en besturende direkteur van Finlac.

Lees die stuk hier.