Posted on

Rapport: Cyril – die geldlesse vir gewone mense

Watter lesse kan ‘n mens uit die “Cyril situasie” leer? Nico van Gijsen stel dié vraag in Rapport. Hy vergelyk die saak van “warm geld” tussen President Cyril Ramaphosa en Paul Kruger. Lesse wat ‘n mens kan uitneem is b.v dat warm geld nie groei nie, en eerlikheid kos soms ‘n paar rand.

Nico is lid van FISA en besturende direkteur van Finlac.

Lees die artikel hier.