Posted on

Rapport: Deel jou erfgeld soos jy wil

Nico van Gijsen skryf in Rapport hierdie week oor testamente. Jy het die vryheid om jou erfgeld te deel soos jy wil, maar onthou dat die trustees van jou pensioenfonds of UA het die finale sê oor wie bevoordeel gaan word uit die fonds.

Nico is ‘n lid van FISA en besturende direkteur van Finlac.

Lees hierdie belangrike stuk hier.