Posted on

Rapport: Dink mooi voor jy polis verkoop

Nico van Gijsen skryf weer oor polisse in Rapport. Hy kyk na die voordele en nadele – soos die oorneming van ‘n lewenspolis deur ‘n kind as jy ouer raak, en die gevolge van boedelbelasting.

Nico is ‘n lid van FISA en uitvoerende direkteur van Finlac.

Lees die stuk hier.