Posted on

Rapport: Geldsake in huwelik moet deursigtig wees

Nico van Gijsen skryf in Rapport oor geldsake in die huwelik. Dis belangrik om te weet dat die regsvorm van jou huwelik ook ‘n finansiële impak het. Nico beklemtoon dat dit kardinaal is om saam te beplan vir aftrede sowel as sterfte.

Nico is ‘n lid van FISA en besturende direkteur van Finlac.

Lees die stuk hier.