Posted on

Rapport: GEPF – om jou geld te vat (of nie)

Nico van Gijsen skryf in hierdie week se uitgawe van Rapport oor die grootste pensioenfonds in die land – die GEPF. Is dit beter om te bedank en jou eie pensioen met jou geld te koop, of uit die fonds af te tree? Hy oorweeg die voor- en nadele en kom tot die slotsom dat die GEPF bly groei en lewenslank gewaarborg is. Jy is kommervry.

Nico is ‘n lid van FISA en besturende direkteur van Finlac.

Lees die stuk hier.