Posted on

Rapport: Hoe om noodsaaklike werknemer te behou

Nico van Gjisen skuif hierdie week die fokus weg van persoonlike finansies na sake-finansies. Hy kyk na die dienskontrak wat die werkgewer en werknamer sluit en diskusseer verskeie aspekte soos salarisverhoging, belasting en polispremies. Dis heel moontlike om ooreen te kom op ‘n maandelike salarisverhoging vir ‘n polis.

Nico is lid van FISA en besturende direkteur van Finlac.

Lees die stuk hier.