Posted on

Rapport: Inkomsteplan vir ‘n klein neseier

Nico van Gijsen skryf hierdie week in Rapport oor die opsies as jy ‘n inkomste nodig het uit beleggings wat klein is. Dis ‘n moeilike vraag wat hy al te dikvels van lesers kry.

Nico is lid van FISA en besturende direkteur van Finlac.

Lees die stuk hier.