Posted on

Rapport: Jongmense – dÍt is hoe ‘n finansiële plan lyk

In hierdie week se Rapport kyk Nico van Gijsen na finansiële beplanning for jongmense.

Het baie terugvoer ontvang van verlede week se rubriek oor belegging vir jongmense. Nou trek hy die kommentaar bymekaar en verduidelik hoe ‘n finansiële plan in werklikheid lyk. ‘n paar nuttige wenke – moenie ‘n erfporsie in ag neem nie, en beplan asof jy nie baie geld het nie.

Onder nog raad kyk Nico na aftree-finansies en die tweepot-plan.

Lees die stuk hier.

Nico is lid van FISA en besturende direkteur van Finlac.