Posted on

Rapport: Jou eie saak is nié ‘n aftree-plan nie

Nico van Gijsen skryf hierdie week oor spaar vir dié mense wat ‘n eie saak bedryf. Hy meen ‘n eie saak is glad nie ‘n aftree-plan nie – jy sou mindestens 20% van jou inkomste in ‘n UA wegsit.

Nico is lid van FISA en besturende direkteur van Finlac.

Lees die stuk hier.