In hierdie week se Raad met jou Rande waarsku Nico van Gijsen teen die slaggate waarin jy maklik kan beland as jy die KWB-pad sonder ‘n ordentlike roetekaart aanpak.
Lees meer oor die ‘oorrol’ of hernuwing van basiskostes aan gades, die implikasies van KWB by egskeiding, en hoe daar gemaak word in die geval van vruggebruik. Nico werp ook lig op die aantal toekenningsreëls wat dit moontlik maak vir die toeskryf van kapitaalwins van een persoon aan ‘n ander.
Lees hier.