Posted on

Rapport: Loop lig vir die “ouma-woonstel”

Nico van Gijsen skryk weekliks vir Rapport. Hierdie week praat hy oor die potensiële probleme in verband met ‘n “ouma-woonstel”. Dis miskien beter om ‘n goeie outehuis te vind waar professionele mense jou kan versorg.

Nico is ‘n lid van FISA en besturende direkteur van Finlac.

Lees die artikel hier.