Posted on

Rapport: Maak seker jy verstáán lewenspolisse

In hierdie week se Rapport kyk Nico van Gijsen na die werking van lewenspolisse.

Ons hoor gereeld van mense wat hul vriende aanbeveel om hul lewenspolisse te kanselleer, “want jy kry niks daaruit nie”. Los liewer die finansiële “raad” van mense by die braaivleisvuur of die werk en maak seker jy verstaan die doel van ‘n lewenspolis. Eerstens, word dit altyd uitgeneem om ‘n ander te bevoordeel en tweedens, is dit meesal om jou finansiële verpligtinge, wat jy in lewe aangegaan het, na te kom. Nico verduidelik verder.

Onder “Nog raad” kyk hy na BTW en hereregte.

Lees die rubriek hier.

Nico is lid van FISA en besturende direkteur van Finlac.