You are here: Home » Latest News » News » Rapport: Moenie die mark probeer ‘speel’ nie

Rapport: Moenie die mark probeer ‘speel’ nie

In hierdie week se Rapport gee Nico van Gijsen ‘n paar wenke om jou beleggingsrisiko te bestuur.

Mees belangrik – moenie die mark probeer “speel” nie. Niemand kry dit lank genoeg reg om net die groeijare te vang en die “verloorjare” te systap nie. En kry kundige finansiële raad.

Nico kyk ook na faktore om in ag te neem soos diversifikasie, finansiële risiko’s en jou emosies rakende belegging.

Onder “Nog Raad, spreek Nico ‘n interessante onderwerp aan – die belasting op verhuring van eiendom.

Lees hier.

Nico is lid van FISA en besturende direkteur van Finlac.

Recent Posts