You are here: Home » Latest News » News » Rapport: Moet ek my geld bemaak of nou al skenk?

Rapport: Moet ek my geld bemaak of nou al skenk?

Wat kan ons as gewone, spaargedrewe mense doen om die vruggies van ons arbeid nie onnodig aan belasting bloot te stel nie, vra Nico van Gijsen in hierdie week se Rapport.

Die sleutelwoord is boedelbeplanning.

Die beginsel van boedelbeplanning is die skep van welvaart, die benutting van daardie welvaart en die beskerming daarvan vir jou naasbestaandes.

Nico kyk na verskeie maniere om rykdom te huisves, insluitend trusts en maatskappye, asook skenkings.

Lees die stuk hier.

Nico, gesertifiseerde finansiële beplanner en belastingpraktisyn, is besturende direkteur van Finlac en is ’n lid van Fisa en die FPI.

Recent Posts