Posted on

Rapport: ‘n Finansiële plan vir alleenlopers

Nico van Gijsen kyk in hierdie week se Rapport oor die elemente van ‘n finansiële plan wat belangrik is om in ag te neem vir boedelplanning as jy uit keuse alleen is of alleen met kinders is.

Nico is lid van FISA en besturende direkteur van Finlac.

Lees hier.