Posted on

Rapport: Nee, boedelbelasting werk nie so nie

Nico van Gijsen kyk na boedelbelasting in die nuutste uitgawe van Rapport. Dis ‘n belasting wat nie altyd reg verstaan word nie. Hy verduidelik hoe boedelbelasting in verskillende situasies bereken word en dui aan dat trou nie boedelbelasting laat verdwyn nie.

Nico is ‘n lid van FISA en besturende direkteur van Finlac.

Lees die stuk hier.