Nico van Gijsen skryf in hierdie week se Rapport oor versigtig spaar. Te veel mense word gelok deur vorige prestasie van ‘n fonds en/of word deur ‘n makelaar oorreed tot ‘n sekere produk. Dit kan gevaarlik wees.
Praat liewer met ‘n kundige adviseur wat jou risiko verstaan voordat jy dit oorweeg om in enige produk te belê.
Plus: Nico praat ook ‘n bietjie oor voorlopige belasting, insluitend sleuteldatums en aksies.
Lees hier.
Nico is lid van FISA en besturende direkteur van Finlac.