Posted on

Rapport: Pasop vir raad se donker kant

Nico van Gijsen skryf hierdie week in Rapport oor finansiële raad. Hy redeneer en waarsku dat ‘n mens nie nodig het om in ‘n polis te belê waar daar klomp kommissie vooruit betaal word nie.

Nico is ‘n lid van FISA en besturende direkteur van Finlac.

Lees die artikel hier.