Posted on

Rapport: Pensionfondswet het ‘n yslike slaggat

Nico van Gijsen kyk hierdie week in Rapport na art. 37C van die Pensionfondswet en herinner lesers dat dis die trustees van die pensionsfond wie uiteindelike die begunstigdes en voordele besluit, al benoem jy wie ook.

Nico is ‘n lid van FISA en besturende direkteur van Finlac.

Lees die artikel hier.