Posted on

Rapport: Saamwoon of trou: Dit bly ‘n geldstorie

In hierdie week se Rapport bekyk Nico van Gijsen die kwessie van finansiële gemoedsrus vir paartjies binne permanente saamwoonverhoudings.

Lees wat sê die Wet oor wedersydse verpligting op ondersteuning, en vergewis jouself van die tipe beskerming waarop jy kan aanspraak maak al dan nie, in geval van dood, of indien die verhouding skipbreuk sou ly.

Hy verduidelik ook weer waarom ‘n lewende annuïteit jou níé immuun maak teen boedelbelasting nie.

Lees die artikel hier.