Posted on

Rapport: Trust kan vrede tussen jou en stiefma bewaar

In die nuutste uitgawe van Rapport neem Nico van Gijsen die saak van kinders se erfnis verder. Hy het verlede week daaroor gepraat. (Lees hier).

Hy praat nou oor testamentêre trusts waarvoor ‘n mens  in jou testament voorsiening kan maak, veral vir minderjarige kinders. Dis glad nie eenvoudig nie en dis dus baie belangrik om die dienste van ‘n fidusiêre kundige te gebruik.

Nico is lid van FISA en besturende direkteur van Finlac.

Lees die stuk hier.