Posted on

Rapport: Voorsien só vir gade na jou dood

In hierdie week se Rapport skryf Nico van Gijsen oor voorsiening vir jou gade na jou afsterwe.

Hy kyk na verskeie scenario’s en wys daarop dat elke paartjie se behoeftes verskil. Wat as daar kinders uit ‘n vorige huwelik is? Wat is vruggebruik en habitatio? Daar is baie faktore om in gedagte te hou…

Onder “Nog Raad” kyk Nico na onder watter omstandighede iemand nie ingevolge ‘n testament mag erf nie.

Lees hier.

Nico is lid van FISA en besturende direkteur van Finlac.