Posted on

Rapport: Wat as jy self nie meer kan nie?

Jou dokter speel net so ‘n belangrike rol in jou aftreebeplanning as jou finansiële plan. Dit is die mening van Nico van Gijsen in Raad met jou Rande in hierdie week se Rapport. Voorkoming is beter as genesing, ja – maar lees gerus verder oor die noodsaaklikheid daarvan om voorsiening te maak vir versorging wanneer jy dit dalk die nodigste mag kry. Lees ook meer oor die funksie, bepalings en belastingonderskeid tussen ‘n spesiale trust en ‘n familietrust.

Lees hier.

Nico is lid van FISA en besturende direkteur van Finlac.