Posted on

Rapport: Wat jy als oor lewenspolisse moet weet

Het jy geweet? ‘n Polis op jou lewe – hetsy dit deur jouself of ‘n ander persoon op jou lewe uitgeneem word, en ongeag van wie die begunstigde is daarvan – word beskou as ‘n bate in jou boedel, vir die berekening van boedelbelasting.

Nico van Gijsen doen in hierdie week se Rapport bestekopmane van als wat jy behoort te weet oor lewenspolisse, en verduidelik ook watter tipe polisse wel uitgesluit word van boedelbelasting.

Lees hier.

Nico is lid van FISA en besturende direkteur van Finlac.