You are here: Home » Latest News » News » Rapport: Wat jy by ouens soos Max Verstappen kan leer oor jou lewe

Rapport: Wat jy by ouens soos Max Verstappen kan leer oor jou lewe

In hierdie week se Rapport gebruik Nico van Gijsen Max Verstappen se sukses as voorbeeld van die belangrikheid van deeglike beplanning en volgehoue prestasie. Hy identifiseer drie pilare vir ’n suksesvolle lewe: liggaamlike, geestes- en finansiële gesondheid.

Finansiële beplanning gaan oor meer as beleggings; dit moet jou en jou gesin se toekoms beskerm teen onverwagte gebeure en aftreerisiko’s. Volgens Nico: “Jy weet nie wat jy nie weet nie. Kry kundige hulp.”

Nico is lid van FISA en besturende direkteur van Finlac

Recent Posts