Posted on

RSG Geldsake met Moneyweb – 27 Mei 2016

Ronel Williams, nasionale voorsitter van FISA, is op 27 Mei 2016 uitgenooi om as ‘n spreker op Moneyweb Geldsake se program te verskyn. Verwys na die skakel hieronder vir verdere inligting in verband met die dag se program.

Kliek hier om na verskeie podcasts aanlyn te luister.