Posted on

Landbouweekblad: Adviseur en kliënt moet albei eties optree

André Eloff, CFP®, skryf oor die verantwoordelikheid van die kliënt om toe te sien dat sy beplanner/adviseur eties optree – dis nie ‘n eenrigting straat nie.

André is ‘n lid van FISA, en ‘n regs- en sakekonsultant by Business and Legal Consultants.

Lees hierdie interessante artikel hier.